You are here

Afr: Perdeberg Motors Is Hier Om Te Bly!

Hier om te bly

John Trollip en die hele span is steeds hier vir jou!

Na aanleiding van die onlangse aankondiging van General Motors Suid Afrika wil die Perdeberg Motors span al ons Chevrolet, Opel en Isuzu kliente gerus stel en verseker dat ons steeds gaan voortgaan om presies dieselfde dienste aan u te bied!

Perdeberg Motors sal steeds alle Opel,Chevrolet en Isuzu se waarborge en diensplanne eer vir die volle termyn en sal nogsteeds aanhou om u voertuie te diens en parte te voorsien.

Wees ook gerus dat die waarde van u voertuig sal nie negatief geaffekteer word hierdeur en ons koop nogsteeds alle voertuie aan teen die beste pryse.
Sou u in die mark wees vir n nuwe voertuig of dalk u voertuig wil verkoop – maak asb seker u gesels heel eerste met ons.

Wees verseker dat Perdeberg Motor Groep hier is vir u! 

Vir enge verdere navrae kontak ons gerus.

John Trollip
Eienaar
johnt@pmgroup.co.za
082 339 1274

Francois Du Toit
Handelaars hoof
francoisd@pmgroup.co.za
083 661 9174

Louis Havenga
Na-verkope Bestuurder
servicem@pmgroup.co.za
082 449 5677

Cor Louw
Parte Bestuurder
Partsm@pmgroup.co.za
022 482 1158

Tell your friends!