You are here

Meet the Piketberg Team

Perdeberg Piketberg Verhuis

Moenie bekommerd wees, die Perdeberg span bly onveranderd en sal steeds daar wees vir al ons getroue kliente.
Die Perdeberg Span het n besluit geneem om Piketberg motors te skuif en saam met die Perdeberg Citrusdal span te smelt in Citrusdal. Die besluit was geneem nadat GMSA 18 May aangekondig het om uit Suid Afrika te ontrek. 

Alle Isuzu, Chevrolet en Opel kliente sal steeds hulle voertuie kan diens by Perdeberg Citrusdal of Malmesbury.

Verder sal Perdeberg Motor groep steeds volhou om Isuzu en Isuzu trokke te verskaf en te diens en beloof om groot en interesante veranderinge by Isuzu te sien in 2018

Vir enige navrae, skakel asb vir Kalla Ligthart, algemene bestuurder van Piketberg tak by 022 913 1113 of Francois Du Toit, Handerlaars hoof van Perdeberg Motor groep by 022 482 1158.

Ons wil ook graag vir al ons lojale kliente dankie se vir die ondersteuning deur die jare en wees gerus die Perdeberg span sal steeds daar vir u wees en verseker u van ons beste diens ten alle tye!
 

The proud & petite Perdeberg Motors Piketberg Sales, Management & Service Team